Gaan na inhoud

meander

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  meander    meanders  
me•an•der
(geologie) Een van 'n reeks kurwes, draaie, lusse of kronkels in 'n rivier, stroom of ander waterloop.
  1. Kronkelstrome/meanders: ontstaan a.g.v. wisselende diepte van kanaal. Kronkels migreer stadig stroomaf a.g.v. kurktrekkeraksie van

bewegende water.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: meander(en)
Nederlands: meander(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor meander.