Gaan na inhoud

meandries

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   meandries    meandriese     
me•an•dries
(geologie) Kronkelend soos 'n meander
  1. 'n Ongelooflike tafereel. Die bakkie met die ingeboude verkoeler agterop (en Angel Wing Undertakers-insignia in goud) kronkel meandries langs die eskarp.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: meandrisch(nl)