medaljewenner
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| medaljewenner | medaljewenners |
- me•dal•je•wen•ner
- (sport) 'n Persoon wat 'n medalje wen
- Deon Lendore, 'n Olimpiese naelloper en medaljewenner in 2012, is op 29-jarige ouderdom in 'n motorongeluk dood.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|