medemuis
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| medemuis | medemuise |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| medemuisie | medemuisies |
- 'n Medemuis is sagteware wat die fisiese rekenaarmuis beweeg om te verhoed dat slaapmodus, bystandmodus of die skermskut aktiveer.
- muismaler
{{Oorsprong < MEDE (saam) + die werk doen van 'n MUIS}}