mediaan
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mediaan | mediane |
- me•di•aan
- (wiskunde), (statistiek) Die numeriese waarde wat skeiding maak tussen die hoër helfte van 'n stel data en die onderste helfte; die tweede kwartiel en vyftigste persentiel
- Die sentrale waardes wat van belang is, is die modus, die mediaan en die rekenkundige gemiddelde. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|