Gaan na inhoud

meekrap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Meekrap in Armenië
Enkelvoud Meervoud
  meekrap     
mee•krap
(plante), (landbou) op Wikispecies Rubia tinctorium 'n Plant uit die Kaukasus wat vanweë sy rooi kleurstof gekweek is
  1. Die ander familie-oorlewering verhaal dat Govert van Drimmelen te Klundert by Willemstad jutesakke gemaak het vir verhuur en verkoop en later meekrap (grondstof vir bereiding van rooi verf) van plaaslike boere gekoop en verkoop het totdat die gebruik van chemies vervaardigde verf meekrap uitgeskakel het.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: madder(en)
Nederlands: meekrap(nl) v/m