meerkat
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| meerkat | meerkatte |
-
(lêer)
- meer•kat
- (soogdiere)
Suricata suricatta, 'n muishondjie wat in Suider-Afrika voorkom
- Die meerkat word meer dikwels gesien waar dit op sy agterpote en stert staan en die omgewing bespied. Die meerkat is geelbruin met rye rooibruin kolle langs die rug.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor meerkat.

| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | meerkat v/m | meerkatten |
-
(lêer)
- meer•kat
- (soogdiere) Enige van 'n aantal Afrika-aapspesies van die
Cercopithecini
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 7
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Soogdiere in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 7
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Soogdiere in Nederlands