meetkundig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | meetkundig | meetkundige | meetkundigs |
- meet•kun•dig
- Rakende, met betrekking tot, of met gebruik van meetkunde
{{byv-1|Toe die Pierneef-gesin as gevolg van die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) na Nederland moes terugkeer, het die seun sy tekenlesse, meetkundig presies, eers by 'n ou argitek in Hilversum en daarna aan die Academia Erasmiana in Rotterdam voortgesit. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|