Gaan na inhoud

meetkundige gemiddelde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  meetkundige gemiddelde    meetkundige gemiddeldes  
meetkundige + gemiddelde
meet•kun•di•ge ge•mid•del•de
(statistiek) Die nde wortel van die produk van die getalle Πxin
  1. Tegnies word die risikoprofiel voorgestel deur die standaardafwyking van die gemete opbrengskoerse vanaf die meetkundige gemiddelde.[1]

    Sinonieme

Gemiddelde

    Antonieme

Rekenkundige gemiddelde, harmoniese gemiddelde

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: geometric mean(en)
Nederlands: meetkundig gemiddelde(nl) o