Gaan na inhoud

meetkundige ry

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  meetkundige ry    meetkundige rye  
meetkundige + ry
meet•kun•di•ge ry
(wiskunde) 'n Ry getalle wat se twee opeenvolgende terme 'n konstante factor verskil.
  1. Kan jy die formule vir die algemene term van ‘n meetkundige ry herken en toepas?[1]
Rekenkundige ry

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: geometric progression(en)
Nederlands: meetkundige rij(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor meetkundige ry.