Gaan na inhoud

meeu

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Meeu
Enkelvoud Meervoud
  meeu    meeue    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  meeutjie     meeutjies  
(voëls) 'n Gewoonlik grys of wit voël wat behoort aan die op Wikispecies Laridae, 'n familie van betreklik groot swemvoëls van die koue en gematigde streke wat hoofsaaklik langs die kus, maar soms ook by binnelandse waters, aangetref word.
  1. Die datum en tyd van die fees hang af van die son en die maan en die wysheid van die meeue. [1]

    Hiponieme

Swartrugmeeu, kleinswartrugmeeu, gryskopmeeu, Hartlaubse meeu

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gull(en)
Nederlands: meeuw(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor meeu.