melancholie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| melancholie |
- me•lan•cho•lie
- (psigologie) 'n Gemoedstoestand wat gekenmerk word deur 'n pessimistiese lewensbeskouing of wat bestaan uit 'n onvervulde begeerte
- In terme van postkoloniale melancholie is melancholie nie meer 'n siekte nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|