Gaan na inhoud

melancholies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   melancholies    melancholiese    melancholies  
me•lan•cho•lies
Wat melancholie betref; vol melancholie
  1. Die teenoorgestelde van blymoedigheid sluit in onvergenoegd, treurig, bedruk soos die teks so mooi sê, negatief, selfs melancholies in. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: melancholic(en)
Nederlands: melancholiek(nl), melancholisch(nl)