Gaan na inhoud

melkkos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  melkkos     
melk +‎ kos
melk•kos
(kookkuns) 'n Gereg uit die Suid-Afrikaanse kookkuns wat voorberei word van volroommelk, koekmeel, sout, botter en kaneelsuiker
  1. Melkkos is pure nostalgie. Dis trooskos en dis natuurlik nie duur om te maak nie (seker darom dat ons dit so baie in die koshuis gekry het).[1]