Gaan na inhoud

melksuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Melksuur se struktuur
Enkelvoud Meervoud
  melksuur     
melk + suur
melk•suur
(chemie) 'n Organiese suur wat as 'n afvalproduk in die spiere kan ophoop; 2-hidroksipropioonsuur (CH3CH(OH)COOH)
  1. Eerstens word die stysel vanuit mielies, koring of aartappels geoes, en dan sit mikroörganismes dit om in melksuur, ’n monomeer[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lactic acid(en)
Nederlands: melkzuur(nl) o