melodie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| melodie | melodieë |
- me•lo•die
- (musiek) ’n Opeenvolging van ’n kombinasie van toonhoogte en ritme, musieknote wat die luisteraar as ’n eenheid waarneem.
- 'n Vlaag, 'n (d)warrel, 'n fluistering. 'n Melodie deur riet en fluitjiesdoring.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor melodie.