Gaan na inhoud

meng

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek meng  
Verlede Tyd  ek  het gemeng    
Teenwoordige deelwoord mengende   
Verlede deelwoord gemengde   
Om saam te roer, om te kombineer, om by mekaar te voeg
  1. Daar is nie 'n maklike manier waarop motoriste kan vasstel of die diesel wat hulle koop, só gemeng is nie, sê Beard.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mix(en)
Nederlands: mengen(nl)
Sotho (Noord-): tswaka, hlakanya
Sotho (Suid-): tswaka(st)
Tswana: tswaka(tn)