mengsel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mengsel | mengsels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| mengseltjie | mengseltjies |
- meng•sel
- (chemie) Sjabloon:graad7 twee of meer stowwe wat bymekaar gevoeg en gemeng is
- Wanneer is 'n mengsel 'n oplossing? Wanneer twee stowwe vermeng word, sal dit moontlik wees om elke stof in die mengsel te sien. Is suiker en sand 'n mengsel?[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|