Gaan na inhoud

meniengal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  meniengal 
Verlede Tyd  ek   het gemeniengal        
Verdere vervoegings: meniengal (vervoeging)
IPA: teenwoordige tyd: [məˈniŋɑɫ]; verlede tyd: [χəməˈniŋɑɫ]
teenwoordige tyd: مِنِیڠَلْ ; verlede tyd: خِمِنِیڠَلْ
(Slaams-Afrikaans:) Ophou om te lewe, doodgaan.

    Eienskappe

Onoorganklik.
maniengal

    Sinonieme

sterf, sterwe, doodgaan, wafaat

    Vertalings

  Vertalings:    meniengal
Engels: die(en)
Duits: sterben(de)