meniskus
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| meniskus | meniskusse |
- me•nis•kus
- (fisika) Die geboë oppervlak van vloeistowwe in buise, hetsy konkaaf of konveks, wat veroorsaak word deur die oppervlakspanning van die vloeistof.
- Let op die vorm van die meniskus (dit is die vlak van die vloeistof). Kyk wat gebeur teen die kante waar die vloeistof aan die glas raak. (Jy kan ’n paar druppels voedselkleursel in elke stof gooi om die meniskus duideliker te sien.)[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|