mensaap
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mensaap | mensape |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| mensapie | mensapies |
- IPA: [mɛns.a:p]
- (soogdiere) Lid van die
Hominoidea, die stertlose groot aapspesies wat insluit die mens, sjimpansee, gorilla en oerang-oetang.
| Vertalings: mensaap | |||
|---|---|---|---|