menswaardigheid
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| menswaardigheid |
- Opgebou uit die woorde mens en waardigheid.
- mens·waar·dig·heid
- (juridies) «Die Republiek van Suid-Afrika is een, soewereine, demokratiese staat gegrond op die volgende waardes: (a) Menswaardigheid, die bereiking van gelykheid en die uitbou van menseregte en vryhede.»
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|