metallurgie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| metallurgie | — |
- me•tal•lur•gie
- (materiaalkunde) Bestudering van die fisiese en chemiese gedrag van metale en hul mengsels (legering), asook die ontrekking van metale uit erts.
- Vooruitgang in metallurgie het gelei tot die ontwikkeling van handwapens soos die Musket (roer).
| Vertalings: metallurgie | |||
|---|---|---|---|