metanaal
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| metanaal |
- me•ta•naal
- (chemie) Die eenvoudigste alkanaal met formule CH2O wat beter as formaldehied bekend is
- Die stof is bekend onder ander name, formiese aldehied, metanaal, wat dikwels in die vorm van 'n waterige oplossing-formalien gebruik word. [1]
| C1 | C2 | C3 | C4 | C5 | C6 | C7 | C8 | |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| alkanaal | metanaal | etanaal | propanaal | butanaal | pentanaal | heksanaal | heptanaal | oktanaal |
| alkanoon | (geen) | (geen) | propanoon | butanoon | pentanoon | heksanoon | heptanoon | oktanoon |
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|