Gaan na inhoud

metatese

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  metatese    metateses  
me•ta•te•se
(taalkunde), (chemie) Herrangskikking van elemente
  1. Een van die belangrikste en interessantste reaksies in die organiese chemie is in die sestigerjare ontdek, naamlik die metatese van alkene (olefiene) met behulp van ’n oorgangsmetaalkatalisatorsisteem.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: metathesis(en)
Nederlands: metatese(nl) v