meteoor
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| meteoor | meteore |
- me•te•oor
- (sterrekunde) 'n Rots wat die atmosfeer vanaf die ruimte binnedring.
- Wanneer 'n meteoor die atmosfeer binnekom, word die lug aan sy voorkant saamgepers. Dié lug word warm en die meteoor verbrand vanweë hitte en wrywing.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|