meteoriet
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| meteoriet | meteoriete |
- me•te•o•riet
- (sterrekunde) 'n Stuk rots wat die atmosfeer binnedring en die val ten minste gedeeltelik oorleef
- Die Hoba-meteoriet het sowat 80 000 jaar gelede in wat nou Namibië is, geval. Dit is sover bekend die grootste meteoriet wat nog in een stuk is, en ook die grootste stuk yster in sy natuurlike vorm op die aardoppervlak.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|