Gaan na inhoud

metieletielketoon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Butanoon se molekule
Enkelvoud Meervoud
  metieletielketoon     
me•tiel•e•tiel•ke•toon
(chemie) 'n Alkanoon met vier koolstofatome en die formule CH3CH2COCH3
  1. Volgens Mabaso moes brandbestryders en fabriekswerkers talle 25 kg-sakke polipropileen asook dromme met metieletielketoon na veiligheid skuif om te verhoed dat dit ook aan die brand slaan.[1]

    Sinonieme

Butanoon, butielketoon

    Afkorting

MEK
C1C2C3C4C5C6C7C8
alkanaal metanaaletanaalpropanaalbutanaalpentanaalheksanaalheptanaaloktanaal
alkanoon (geen)(geen)propanoonbutanoonpentanoonheksanoonheptanoonoktanoon

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: methylethylketone(en)
Nederlands: methylethylketon(nl) o