Gaan na inhoud

metielfumaarsuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Metielfumaarsuur
Enkelvoud Meervoud
  metielfumaarsuur     
me•tiel•fu•maar•suur
(chemie): (2E)-2-metielbut-2-dioïensuur: 'n disuur van metielbuteen, wat van sitroensuur verkry kan word, met formule C3H4(COOH)2
Dit is nie bekend of metielsuksiensuur gekataboliseer kan word nie hoewel die teenwoordigheid van metielfumaarsuur (mesakonsuur) in isovaleriaanasidemie beskryf is, wat die moontlike degradasie van metielsuksiensuur deur die Krebssiklus aandui.[1]

    Sinonieme

Mesakonsuur

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: methylfumaric acid(en)
Nederlands: methylfumaarzuur(nl) o