meule
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| meule | meules, meulens |
- meu•le
- 'n Tipe masjien wat gebruik word om te maal, verpoeier of saag
- Tussen 1847 en 1890 was daar omtrent nege meulens naby die Mooirivier in werking, tussen die Noordbrug en die plek waar die Wasgoedspruit in die Mooirivier in loop.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| meul | meule |