Gaan na inhoud

miëlien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  miëlien     
mië•lien, mi•elien
(chemie), (biologie) ’n Vetterige, wit stof saamgestel uit lipiede en lipoproteïene, wat die aksone van sommige senuweeselle omring en ’n elektries isolerende miëlien- of murgskede vorm.
  1. In die geval van MS word die miëlien, 'n beskermende lagie om die senuselle in die brein en rugmurg, beskadig[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: myelin(en)
Nederlands: myeline(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor miëlien.