Gaan na inhoud

middelmatigheid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  middelmatigheid    middelmatighede  
   
(lêer)
mid•del•ma•tig•heid
Die eienskap om gemiddeld te presteer, maar nie uitsonderlik goed nie
Ons het dié kultuur van middelmatigheid gekoester, deur lae verwagtinge en nog laer standaarde.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mediocrity(en)
Nederlands: middelmatigheid(nl) v