middelvinger
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| middelvinger | middelvingers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| middelvingertjie | middelvingertjies |
- mid•del•vinger
- (anatomie) Die derde en langste vinger, wat tussen die wysvinger en die ringvinger lê.
- 'n El strek vanaf die elmboog tot die punt van die middelvinger.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | middelvinger m | middelvingers |
| Verkleinwoord | middelvingertje | middelvingertjes |
- Hulp:IPA: [ˈmɪ.dəɫ.vɪ.ŋər]
-
(lêer)
- (anatomie) Middelvinger; die derde vinger.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 12
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Anatomie in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 12
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Anatomie in Nederlands
