Gaan na inhoud

mielie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Mielies
Enkelvoud Meervoud
  mielie    mielies  
   
(lêer)
mie•lie
(plante), (landbou), (kookkuns) op Wikispecies Zea mais 'n Graangewas wat oorspronklik in Meso-Amerika verbou is, en eers oor die Amerikaanse kontinente en daarna ook die res van die wêreld versprei het
Blaarsiektes in mielies kan hoofsaaklik in twee groepe verdeel word, naamlik siektes wat veroorsaak word deur bakterieë en siektes as gevolg van swamme. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: maize(en), corn(en)
Nederlands: mais(nl) m of o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mielie.