Gaan na inhoud

mieliepap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  mieliepap     
mielie + pap
   
(lêer)
mie•lie•pap
(kookkuns) 'n Pap wat van mieliemeel vervaardig word
Ek maak ook eers my mieliemeel 'gaar' voor ek water byvoeg. Die gee daai aangebrandde (sic) smaak wat mieliepap so lekker maak![1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: maispap(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mieliepap.