Gaan na inhoud

mika

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  mika    mikas  
mi•ka
(minerale) 'n Versamelnaam vir 'n groot groep plaatsilikate wat in buigsame of bros velle verdeel kan word.
Na ‘n eerste tektoniese deformasie, wat ‘n duidelike maaksel gekenmerk deur oriëntasie van veldspaat, mika en segregasieare laat ontstaan het, is die alkaligesteentes deur ‘n aantal mikropegmatietare ingedring wat dus geen maaksel meer toon. [1]

    Hiponieme

  1. Ware mikas: muskoviet, paragoniet, efesiet
  2. Bros mikas: margariet, klintoniet

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mica(en)
Nederlands: mica(nl) o of m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mika.