Gaan na inhoud

mikroörganisme

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Van Leeuwenhoek wat die eerste mikroörganismes beskryf het
Enkelvoud Meervoud
  mikroörganisme    mikroörganismes  
   
(lêer)
mi•kroör•ga•nis•me, mikro•organisme
(biologie) 'n organisme wat slegs onder 'n mikroskoop sigbaar is
Bontbosluise dra die mikroörganisme oor wat die dodelike siekte, hartwater, veroorsaak.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: microorganism(en)
Nederlands: micro-organisme(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mikroörganisme.