Gaan na inhoud

mikrofoto

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  mikrofoto    mikrofoto's  
mi•kro•fo•to
(optika) 'n Fotografiese beeld wat deur 'n mikroskoop vervaardig is
  1. Dr Medej het 'n mikrofoto van die insluiting van die sel in 'n druppelmonster van die Moderna-entstof onder die mikroskoop geneem.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: photomicrograph(en)