mikroskoop
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mikroskoop | mikroskope |
-
(lêer)
- mi•kro•skoop
- (optika) Instrument waarmee baie klein voorwerpe se beeld vergroot word.
- Meeste meersellige organismes kan sonder 'n mikroskoop waargeneem word.
| Vertalings: mikroskoop | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor mikroskoop.