Gaan na inhoud

minnares

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  minnares    minnaresse  
   
(lêer)
min•na•res
'n Man se buite-egtelike vroulike minnaar en metgesel
Die hooggeregshof in Bloemfontein het beslis teen die aansoek van die minnares van die Facebook-verkragter en moordenaar Thabo Bester, Nandipha[1]

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor minnares.