miskruier
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| miskruier | miskruiers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| miskruiertjie | miskruiertjie |
-
(lêer)
- mis•krui•er
- (insekte) 'n Kewer uit die familie
Scarabaeidae, wat se larwes die mis van herbivore vreet
- Ek wonder of die miskruier skool-toe gaan
Om eers te leer om oor die pad te rol?
Ek wonder of sy meester hom ooit slaan
Omdat hy êrens anders-toe wil hol?[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|