misskiet
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skiet mis |
| (in bysin) | ... dat ek | misskiet |
| Verlede Tyd | ek | het misgeskiet |
| Onbepaalde wys | mis te skiet | |
| Teenwoordige deelwoord | misskietende | |
| Verlede deelwoord | misgeskiete | |
- mis•skiet
- Om te skiet maar nie te raak nie
- Met die swaarder kaliber kan die jagter verwag om baie mis te skiet of bokke te kwes as hy nie die afstand na die bok redelik akkuraat kan skat [nie.] [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|