Gaan na inhoud

misterieus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   misterieus    misterieuse    misterieus  
mis•te•ri•eus
wat 'n misterie is; wat raaiselagtig, geheimsinnig is
“Die ikosaëder aan die ander kant, speel 'n geheimsinnige rol. Volgens Plato het die gode dit gebruik om die konstellasies van die hele hemel te rangskik. Daar is verseker iets misterieus daaromtrent," voeg hy by. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: mysterious(nl)
Nederlands: mysterieus(nl)