Gaan na inhoud

mitochondrium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  mitochondrium    mitochondria  
mi•to•chon•dri•um
(biologie) 'n Selstruktuur in die vorm van silindervormige, hol stafies wat oral in die sitoplasma van alle selle, behalwe bakterieë, blou-groen wiere en rooibloedliggame, aangetref word.
  1. Die mitochondrium word omring deur twee membrane: ’n gladde buitemembraan en ’n gevoude binnemembraan. [1]
Selstruktuur

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mitochondrion(en)
Nederlands: mitochondrium(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mitochondrium.