mobiliseer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | mobiliseer |
| Verlede Tyd | ek | het gemobiliseer |
| Teenwoordige deelwoord | mobiliserend | |
| Verlede deelwoord | gemobiliseerde | |
- mo•bi•li•seer
- Oorganklik. (militêr): Om mobiel te maak; Om weermageenhede vir 'n veldtog voor te berei
- Oorganklik. (figuurlik) Om helpers of hulpbronne te ontplooi; om sielsgenote vir aksie gereed te maak;
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|