mobiliserend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | mobiliseer |
| Bywoordelik | mobiliserend |
| Attibutief | mobiliserende |
- mo•bi•li•se•rend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik wat mobiliseer, terwyl dit mobiliseer
- Die akkoorde van die lied het luid en mobiliserend opgeklink, maar dit beteken nie noodwendig dat daar enige verdere drakrag daarin verskuild is nie[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|