Gaan na inhoud

mobiliserende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordmobiliseer
Bywoordelikmobiliserend
Attibutiefmobiliserende
mo•bi•li•se•ren•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van mobiliseer, terwyl dit mobiliseer
  1. Een van die steutelelemente wat nasionalistiese ideologieë die afgelope twee eeue as 'n mobiliserende krag gebruik, is die volksmoeder ideaal.[1]