modus
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| modus | modusse, modi |
- mo•dus
- (statistiek) Die waarde wat die meeste in 'n waarskynlikheidverdeling voorkom.
- Die leerders kan die gemiddelde, mediaan en modus met mekaar verwar en ’n ontoepaslike sentrale waarde gebruik.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|