moedertaal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| moedertaal | moedertale |
-
(lêer)
- moe•der•taal
- (taalkunde) Dié taal wat gedurende die kinderjare sonder formele taalonderrig aangeleer is
- Volgens prof. Gouws is die eerste 1 000 dae van 'n kind se lewe van kardinale belang om 'n sterk aanleg vir taal en sy moedertaal te ontwikkel.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|