Gaan na inhoud

moedertaalspreker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  moedertaalspreker    moedertaalsprekers  
moedertaal + spreker
   
(lêer)
moe•der•taal•spre•ker
Iemand wat 'n taal as kind verwerf het
Afrikaans is volgens die sensus van 2022 die derde grootste taal in die land – naas isiZulu (24,4%) en isiXhosa (16,3%) – met meer as 6,5 miljoen, oftewel 10,6% moedertaalsprekers in die land.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: moedertaalspreker(nl) m